Tag Archives: Afrikaans

Kies die regte trourok…

Posted in Bridal Wear & Shoes | 1 Comment
Kies die regte trourok…

Jou troudag word gevorm deur sekere faktore – die spesiale gaste, die betowerende venue, die hartroerende toesprake… maar vir die bruid gaan die troue oor die feit dat sy asemrowend moet lyk en die bruidegom se voete onder hom moet … Read more

Tags:

Trou Inspirasie: Nou Op Facebook!

Posted in Miscellaneous | Leave a comment
Trou Inspirasie: Nou Op Facebook!

Soos julle sekerlik reeds weet, verskaf ons graag wenke en idees aan ons Afrikaanse bruide. Nou is ons op Facebook… Read more

Tags:

Toinette en Louis: Nooitgedacht Troue

Posted in Real Weddings | Leave a comment
Toinette en Louis: Nooitgedacht Troue

Louis en Toinette het op 1 Oktober 2011 getrou op die pragtige Nooitgedacht in Stellenbosch. Christelle Rall het die lieflike foto’s geneem. Ons is mal oor al die pragtige proteas! Read more

Tags: , ,

Melissa en Riaan: Liefde vir ‘n Leeftyd

Posted in Real Weddings | 1 Comment
Melissa en Riaan: Liefde vir ‘n Leeftyd

Melissa en Riaan se storie bewys nou maar net dat elke pot sy deksel het… dié twee het mekaar al as kleuters leer ken! Ons is absoluut mal oor die pragtige dekor en die lieflike bruidsrok. Riaan het vir ons hul storie vertel… Read more

Tags: ,

Vermaak vir jou gaste: Oulike Ysbrekers

Posted in Miscellaneous, Wedding Stationery | 1 Comment
Vermaak vir jou gaste: Oulike Ysbrekers

Tafelplasing veroorsaak soms probleme vir die bruidspaartjie. Dis ‘n kuns om die regte persoonlikhede to kombineer om ‘n tafel, want niemand wil met ‘n mond vol tande sit nie. Die oplossing? Ysbrekers! Gee eenvoudig vir jou gaste iets om oor … Read more

Tags: